894
Logo

Wynand Windpomp

Wynand Burger

Singer / Entertainer

+27823766076

info@wynandwindpomp.co.za

Cape Town

Save to Contacts
Share

Scan QR Code to download the contact details

About Us

Established Est. 1996

Met vele jare van ondervinding in die musiek bedryf en met 4 suksesvolle albums wat hy vrygestel het, kan hierdie veelsydige kunstenaar aanbeveel word om enige gehoor in die korporatiewe, privaat en publieke sektor, te vermaak, te inspireer en te troos. Wynand Burger (meer bekend as Wynand Windpomp), tree op by meeste van die groot Musiek- / Kunstefeeste regdeur die land asook in Namibië en was ook vir jare die organiseerder van een van KKNK se mees suksesvolle verhoë, Die Grootvoël Paradys. Met sy groeiende repetorium van 350 snitte en met sy lewendige optrede en persoonlikheid kan jy verseker word dat die kwaliteit en optrede (van goue Oues tot Moderne Pop & Rock) nie sal teleurstel nie. Wynand is baie bekend onder sy mede sangers en kunstenaars en het al saam met persone soos Dozi, Theuns Jordaan, Arno Jordaan, Eden, Elizma Theron, Steve Hofmeyr, Jakkie Louw, Bobby van Jaarsveld, Nicholas Louw, Ray Dylan, Marulaboom en nog vele meer regdeur die land opgetree en verhoë gedeel. In 2012 is hy gekies om ‘n optrede te doen as die Afrikaanse kunstenaar, by die SATMA Nominasie toekennings in Kaapstad.Einde Oktober 2014 wen Wynand ook met sy treffer liedjie “EVA” – in samewerking met die Kaapse “rapper” Q.ROCK (Quintus Swartz) – die prys vir die liedjie van die jaar. By die jaarlikse BOKKIE toekennings van Bokradio word hulle bekroon te Grand West Casino, Kaapstad.

Shop Online

From Our Store

Product

Te Ladida cd (13 Liedjies) (MP3's sal gestuur word)

R120

R50

Message
Product

Soektog cd (15 Liedjies) (MP3's sal gestuur word)

R120

R70

Message
Product

Gedagtes cd (15 Liedjies) (MP3's sal gestuur word)

R120

R50

Message
Product

Adam & Eva cd (19 Liedjies) (MP3's sal gestuur word)

R140

R100

Message
Product

Die Kaap is vol winter - Enkelsnit mp3

R20

R10

Message
Product

Kry al 4 cd's se mp'3 vir minder as 2 cd's se prys.

R500

R200

Message

Videos

Products & Services

Bespreek ons nou!

Logo

Contact Us






123card.co.za || Create Your Card Now || 2026